-

Baie welkom en dankie dat u ons webruimte besoek.
Welcome and thank you for visiting our web site.
Belangrike Notas:
1.  "Klik" op foto's om te vergroot.
2. Bel ons asseblief by (011) 391 1088 om u kleuter in te skryf.
Important Notes:
1.  "Click" on photos to enlarge
2. Please contact us at (011) 391 1088 to enroll your child.
Pampoenpaleis Kleuterskool is in Glen Marais, Kempton Park geleë en bestaan sedert Januarie 1989. Die kleuterskool is sedert Julie 1993 onder die bestuur van Leon en Pietie du Plessis. Pampoenpaleis Nursery School opened it's doors in January 1989 and is situated in Glen Marais, Kempton Park. Leon and Pietie du Plessis became owners of the school in July 1993.
-
Pampoenpaleis Kleuterskool is geregistreer by die Gauteng Departement van Onderwys, die Departement van Sosiale Werke en Bevolkings Ontwikkelinge en ook die Ekurhuleni Gesondheidsdepartement. Die skool kan enige ouderdom tussen 18 maande en ses jaar oud akkommodeer. 


Bestuur en personeel is verbind tot die volgende:

 Management and staff are committed to the following:

-
’n Omgewing waarin kleuters tot volle potentiaal kan ontwikkel
An environment in which toddlers can develop to their full potential
-

Gelukkige kleuters wat kan leer, speel en fantaseer, soos net kinders kan doen

Happy toddlers that can learn, play and fantasize, as only children can do
-

Behoud en ontwikkeling van die individualiteit van die kind

To maintain and develop the individuality of the child
-

’n Skoon, veilige en praktiese omgewing

A clean, safe and practical environment 
-

Tweetalige hoë standaard onderrig (Afrikaans & Engels)

Bilingual education of a high standard (Afrikaans & English)
-
Handhawing van Christelike norme en waardes
Maintaining Christian norms and values
-

Gebalanseerde etes (Ontbyt, middagete & versnapperinge)

Balanced meals (Breakfast, lunch & snacks)
-
Goeie en openlike skool en ouer verhoudings
Good and frank school and parent relations

Due for a holiday at the coast, Click Here

BEST VIEWED 600x800px
16BIT Colour or Higher

Web Site Designed & Hosted By: G.C.Ferreira Drafting & Web Design 2004 (c)