| Onderrig
geskied op ’n tema sisteem en die volgende leerareas word
aangespreek |
| Education is based on a theme system and the
following learning areas are addressed. |
| |
| Lewensvaardighede
(groot motoriek, ouditiewe persepsie, taalontwikkeling, musiek,
kuns) |
| Life
skills (large muscle, auditory perception, language development,
music, art) |
| - |
| Geletterdheid
(fyn motoriek, visuele persepsie, liggaamsbegrip) |
| Literacy
(fine motor development, visual perception, body awareness) |
| - |
| Syferkennis
(wiskundige begrippe, posisie in die ruimte, meting) |
| Numeracy
(mathematical concepts, position in space, measuring) |
|
|
Vorderingsverslae
/ Progress Reports
|
|

|
|
Graad-R
Leerprogram / Grade R Learning
Programme |
 |
|
Modderspel
/ Fun with mud |
|
- |
| Die
Graad-R onderwyseresse maak gebruik van die ALLES-IN-EEN
geintegreerde leerprogram om die kleuters voor te berei vir
skool. |
The ALL-IN-ONE integrated learning programme is used by the
Grade R teachers to prepare the children for school. |
| - |
|
| Alle
aanbiedinge in die klasse word in Afrikaans en Engels gedoen. |
All class presentations are done in English and Afrikaans. |
| - |
|
| Kleuters
word in hul huistaal aangespreek. |
Toddlers
are addressed in their
home language. |