Kleutervreugde is ons belang

Pampoenpaleis Kleuterskool is in Glen Marais, Kempton Park geleë en geopen in 1991. Die skool is vanaf Julie 1993 tot op hede onder dieselfde bestuur.

Kontak Pampoenpaleis
Pampoenpaleis Kleuterskool is geregistreer by die Gauteng Departement van Onderwys, die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling asook die Ekurhuleni Departement van Gesondheid. Die skool het ook lidmaatskap van SA Childcare Association en EduExperts.

Ons Visie

Gelukkige kleuters wat kan leer, speel en fantaseer soos net kleuters dit kan doen.

Ons Missie

  1. Om ‘n veilige en praktiese omgewing te kan voorsien, waarin kleuters tot hul volle potensiaal kan ontwikkel
  2. Die handhawing van Christelike norme en waardes
  3. Die ontwikkeling van elke kleuter se individualiteit
  4. Hoë standaard onderig in Afrikaans en Engels
  5. Gebalanseerde etes
  6. Goeie openlike skool- en ouerverhoudinges

Meer oor ons skool

Vind gerus meer uit oor ons kleuterskool soos skoolure en fooie.

Find Meer Uit →